Tag Archives: New York

Leer solank die woorde

1003857_braille_scripture_texture

“Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?” begin die Heidelbergse Kategismus. Dink daaraan: dis ’n kategese-handleiding vir kinders. ’n Hedendaagse Sondagskool-boek sal nie maklik só praat nie. My enigste troos? Begin liewer met iets positiefs! Vir wat … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment