Tag Archives: moraliteit

Wat elke dief moet weet

960877_padlock_1

My jongste rubriek in die Kerkbode: In G.K. Chesterton se Father Brown-stories word die skurk altyd deur die priester uitoorlê. Laasgenoemde is ’n onwaarskynlike held met sy priesterlike gewaad, kort postuur, skynbare verstrooidheid en oudmodiese taalgebruik. Daar is iets van … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

“Honor takes integrity public“

1284260_grey_compass

Ons ere-kodes help ons om ons morele oortuigings uit te lewe, sê Kwame Anthony Appiah in sy The Honor Code. Ons behoefte aan respek van dié wat vir ons saak maak, ons verlange om aanvaar te word deur dié wat … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment