Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
Tag Archives: kerkbode
Sekulêr en gelowig

ʼn Tyd gelede is by St. Augustine College in Johannesburg saam oor “Faith in the face of secularism” nagedink. “Geloof” en die “sekulêre” kan verskillende dinge beteken, maar dikwels word dit as teenoorgesteldes verstaan. Die gedagte is dat ons almal … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Christene, kerkbode, secularism, theos
Lewer kommentaar | Leave a comment
Laat hoor en sien verstaan

My jongste rubriek in die Kerkbode: Geloof gaan oor hoor, nie oor sien nie, herinner Michael Horton ons in sy kraakvars sistematiese teologie, Christian Faith. Hiermee staan hy in die tradisie van die hervormers, wat na Bybelwoorde, eerder as ons selfgemaakte beelde … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged abrahamic, abrahamities, advent, christian faith, freud, genesis, greco-roman, grieks-romeins, jewish, joods, kerkbode, marx, michael horton
1 Comment
Kontrakultuur van kanselruiling?

My jongste rubriek in die Kerkbode: Toe ek nog gereeld in ‘n gemeente voorgegaan het, bel ‘n anonieme lidmaat een Sondagoggend vroeg. “Wie preek vandag, jy of die dominee?” vra sy. “Ek wil besluit of ek kerk toe moet gaan.” … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged calvin, calvyn, contra-culture, geneve, james kirkpatrick, kanselruiling, kerkbode, kerkfamilie, kontrakultuur, minister, ng kerk, pastor, Paulus, peter opitz, predikant, speaking
Lewer kommentaar | Leave a comment
Wat elke dief moet weet

My jongste rubriek in die Kerkbode: In G.K. Chesterton se Father Brown-stories word die skurk altyd deur die priester uitoorlê. Laasgenoemde is ’n onwaarskynlike held met sy priesterlike gewaad, kort postuur, skynbare verstrooidheid en oudmodiese taalgebruik. Daar is iets van … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged categorical, chesterton, colombo, deontologie, deontology, ethics, father brown, flambeau, kerkbode, mma ramotswe, moraliteit, no 1 ladies detective agency, onsterflikheid, postulaat van die praktiese rede, postulate of practical reason, priest, priester, reason, reason faith and revolution, sin, the blue cross
Lewer kommentaar | Leave a comment