Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
Tag Archives: Hitler
As dit nie haatspraak is nie, bestaan haatspraak nie

Die jongste miniseminaar op LitNet, waaraan Danny Titus en Cornelius Thomas tot dusver deelgeneem het, gaan oor die gelykheidshoef-uitspraak waardeur Julius Malema en kie. verbied word om hardop in die openbaar oor rassemoord te fantaseer. Oor “Skiet die K**!” of “Juden raus!” … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged afriforum, ANC, bring my machine gun, cornelius thomas, danny titus, equality court, gelykheidshof, Hitler, holocaust, juden raus, Malema, mussolini, shoot the boer, skiet die boer, struggle, whites, zuma
Comments Off
Onderskei tussen humor en sulke spot

Wow! ’n Hele dag gewy aan die profeet Mohammed! Nee, nie om hom die geloof wat hy gevestig het of sy volgelinge beter te verstaan nie, maar om die Moeslims se “verdraagsaamheid” te toets. Daar is, so kom ek met … Continue reading