Tag Archives: desmond tutu

Vincent Brümmer aan die woord

bid

Vincent Brümmer is een van die voorste filosowe (spesifiek op die gebied van die godsdiensfilosofie) in die wêreld – nie net in die Weste (waar sy werk deur top uitgewers gepubliseer word en hy eredoktorsgrade ontvang het) nie, maar ook … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Geen wonder nie? Oor Belhar, Barmen en die “ordinary”

1327575_the_blood

My jongste rubriek in die Kerkbode: Voor die onlangse algemene sinode van die NG Kerk het baie dit onwaarskynlik geag dat daar besluit sou word “om die Belydenis van Belhar … deel van die NG kerk se belydenisgrondslag te maak”. … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Die Tutu-fees, die Dalai Lama en ons

prayer-flags

Die verjaardagfees, of liewer die drie-dae-lange viering van die verjaardag van Aartsbiskop Desmond Tutu was nie ‘n paartie nie; dit was ‘n unieke Tutu-gebeure. En vir drie dae lank was ons almal Desmond Tutu: emosioneel, passievol betrokke by alles en … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , | Lewer kommentaar | Leave a comment