Tag Archives: deontologie

Wat elke dief moet weet

960877_padlock_1

My jongste rubriek in die Kerkbode: In G.K. Chesterton se Father Brown-stories word die skurk altyd deur die priester uitoorlê. Laasgenoemde is ’n onwaarskynlike held met sy priesterlike gewaad, kort postuur, skynbare verstrooidheid en oudmodiese taalgebruik. Daar is iets van … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment