Tag Archives: church

“Die samelewing waarin ons jeug moet opgroei”

1058111_conquer_the_world_1

‘n Gemeente vra my: “Kom praat oor die samelewing waarin ons jeug moet opgroei.” Ek dink toe aan ‘n lesing van CS Lewis in 1944 by King’s College, Londen: “When you invite a middle-aged moralist to address you, I suppose … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Die NG Kerk moet sê oor Tutu, Nero en Belhar

118553_dalai_lama

“Die dag kan kom dat ons vir die val van die ANC-regering bid soos ons vir die val van die apartheidsregering gebid het!” waarsku emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu in sy toornige reaksie op die regering se onwilligheid om ‘n visum aan … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment