Tag Archives: ANC

Die NG Kerk moet sê oor Tutu, Nero en Belhar

118553_dalai_lama

“Die dag kan kom dat ons vir die val van die ANC-regering bid soos ons vir die val van die apartheidsregering gebid het!” waarsku emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu in sy toornige reaksie op die regering se onwilligheid om ‘n visum aan … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

As dit nie haatspraak is nie, bestaan haatspraak nie

1197837_freedom

Die jongste miniseminaar op LitNet, waaraan Danny Titus en Cornelius Thomas tot dusver deelgeneem het, gaan oor die gelykheidshoef-uitspraak waardeur Julius Malema en kie. verbied word om hardop in die openbaar oor rassemoord te fantaseer. Oor “Skiet die K**!” of “Juden raus!” … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | Comments Off

Die skade van ons bygeloof

1307632_delta_-_mud_bay

Vrydag, 20 Mei. Op die radio is ‘n gesprek oor die wêreldwye histerie oor die naderende wêreldeinde. “Laat ons tog net eerlik wees”, sê ‘n verergde professor, “en almal erken dat alle godsdiens belaglik en uitermate skadelik is, en dat … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment