Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
Author Archives: Nico Koopman
Huwelike bring verlange en heimweë

Die afgelope naweek word ons kinders in die huwelik bevestig. Hul mooi troudag vul ons harte op verskillende maniere met verlange en heimweë. Saterdag is ‘n pragtige sonskyndag in die Kaap, so tussen die koue, nat dae deur. Die warm … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Versoeningsdag en die Christelike doop

Die doop dui aan wat ons primêre identiteit is: Ek is gedoop in God se Naam en is dus sy eiendom. Ek behoort aan God. Ek is deel van God se verbondsvolk. Vir Christene is die volk waaraan hulle behoort … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Kunstenaars maak die wêreld beter

Kunstenaars dra by tot die verwerkliking van ‘n nuwe wêreld. Deur hul sang en musiek, opvoerings en konserte, drama en digkuns, debatte en dialoog tree hulle op as profete van menswaardigheid, geregtigheid en vryheid . Hulle droom selfs van ‘n … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Ekonomiese groei en liefde

Vakansietyd en feestyd help mens om stil te word en beter aandag te skenk. In hierdie dae word mens meer intens bewus van die sosio-ekonomiese klowe tussen Suid-Afrikaners. Jy sien hoe sommige op materiële terrein floreer terwyl miljoene krepeer. Mense … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Kersfees rig ons openbare gesprekke

Oormôre vier ons versoeningsdag in Suid-Afrika. Suid-Afrikaners en mense regoor die wêreld hunker na eenheid en versoening heling en geregtigheid. Ja, selfs dier, natuur en plant hunker na ‘n lewe van veiligheid, vreugde en rus. Oor bietjie meer as ‘n … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Geloof en entrepreneurskap

Jare gelede is ek in ‘n Kaapse winkelsentrum toe die aankondiging kom dat die sokkerwêreldbekertoernooi van 2010 aan Suid-Afrika toegeken is. Jongmense in die sentrum het die televisie-aankondiging toegejuig. Ek het nuuskierig uitgevra wat hierdie besluit vir hulle beteken. Nou … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Nou eers ja vir Belhar

Christene van die Gereformeerde tradisie beskryf ons diepste bybelgefundeerde geloofsoortuigings deur middel van belydenisskrifte. Wat ons as die hart van die evangelie beskou is te vinde in ons belydenisse. In die Belhar-belydenis sê Gereformeerde Christene op ‘n vars manier wie … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Vryheidsliedere wat bevry

Vryheidsliedere speel oor eeue heen ‘n onontbeerlike rol in mense se stryd om bevryding van verontmensliking en vir menswaardigheid, bevryding van onreg en vir geregtigheid, bevryding van verdrukking en vir ‘n lewe van vryheid, verantwoordelikheid en diens. Die Joods-Christelike tradisie … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged freedom, freedom songs, protes, protest, vryheid, vryheidslieder
Lewer kommentaar | Leave a comment
Ons aartsbiskop se trane

Twee weke gelede praat emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu in Stellenbosch. ‘n Boek onder redaksie van prof John de Gruchy, buitengewone professor aan die Stellenbosse Fakulteit Teologie, word bekendgestel. Die boek fokus op menswees, menslikheid en menswaardigheid. By die geleentheid sien ons … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
‘n Blink toekoms saam met Malema en Hofmeyer

Die Ou en Nuwe Testament se woorde vir geregtigheid het sowel ‘n juridiese as ‘n helende, opofferende en versoenende dimensie. Geregtigheid is daarom ontfermende, versoenende geregtigheid. Die Bybelse begrippe vir versoening het sowel ‘n eenheidsdimensie as ‘n regmakende-, ‘n geregtigheidsdimensie. … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Julius Malema, Malema, Steve Hofmeyer, Steve Hofmeyr
Lewer kommentaar | Leave a comment