Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
Author Archives: Jurgens Hendriks
Kweekskool bekerings: Dit is soos lente – al die tekens van hoop | Seminary conversions: All the signs of hope are like Spring

Kan ʼn Kweekskool tot bekering kom? Sou iets soos ʼn teologiese wedergeboorte moontlik wees? Hoe lyk ʼn akademiese herlewing?
Van ʼn pa se kant gesien, is die geleentheid van jou kinders se geboorte emosioneel. As jy die eerste skree hoor en die dokter die lyfie uitlig, huil jy die bevrydendste huil wat ʼn mens seker kan huil. Nie dat ek namens die ma kan praat nie, maar die nege maande se ongerief, lyfseer en naar – die pyn van die geboorte – word met daardie eerste skree ge “delete.”
Can a Seminary be converted? Could something like a theological rebirth be possible? What does an academic revival look like?
From a father’s perspective, the birth of one’s child is emotional. Upon hearing its first cry when the doctor lifts out the little body, one’s tears are the most liberating ever. Not that I can speak on behalf of the mother, but the baby’s first cry “deletes” the nine months of discomfort, an aching body, nausea and the pain of the birth! Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Lausanne 3 indrukke | Lausanne 3 impressions

The eight days at Lausanne 3 touched me intensely. It was a profound spiritual experience with a multitude of information and deep emotional fellowship. However, this will be a superficial answer. It was more.
Die agt dae by Lausanne 3 het my intens geraak. Die kort antwoord sal wees dat dit ʼn geestelike ervaring was met ʼn magdom feitelike inligting en oorstelpende emosionele indrukke. Dit is egter te maklik geantwoord. Lausanne 3 was veel meer. Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
1 Comment
Lente langs die Malawimeer | Experiencing Spring at Lake Malawi

Die hartland van die Christelike geloof skuif Suid. Die van ons wat in Afrika werk, is bevoorreg om te sien hoe die Gees van Christus in mense en gemeenskappe nuwe lewe skep.
Christianity’s heartland is “Going South”. Those of us working in different parts of Africa are privileged to see how the Spirit of the Lord creates new life. Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment