Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
Author Archives: Gerrit Brand
Die verborgenheid van verbondenheid

As God bestaan, betoog die Switserse teoloog Ingolf Dalferth in Becoming Present, kan daar nie ʼn iets wees waarmee God niks te doen het nie. Een implikasie daarvan is dat ons onder enige omstandighede met God te doen het. Gelowiges … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Becoming Present, Brownie McGhee, Deus Absconditus, Ingolf Dalferth, Martin Luther, Psalm 22, Sonny Terry
Lewer kommentaar | Leave a comment
Sekulêr en gelowig

ʼn Tyd gelede is by St. Augustine College in Johannesburg saam oor “Faith in the face of secularism” nagedink. “Geloof” en die “sekulêre” kan verskillende dinge beteken, maar dikwels word dit as teenoorgesteldes verstaan. Die gedagte is dat ons almal … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Christene, kerkbode, secularism, theos
Lewer kommentaar | Leave a comment
Voorspelbaar en onvoorstelbaar

Hoekom het Jesus gesterf? Omdat die gesagsdraers van toe – die keiser se verteenwoordiger in Jerusalem en die elite onder die plaaslike bevolking – hom uit die weg wou ruim. En omdat sy ondersteuners onder die gewone volk, wat dit … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Om as kerke met kultuur te sukkel

Hoe moet ʼn mens kultuur verstaan? En het menswaardigheid iets daarmee te doen? ʼn Tyd gelede het ʼn aantal teoloë ʼn dag lank met akademici uit ander vakgebiede hieroor in gesprek getree. Prof. Günter Thomas, ʼn teoloog van die Ruhr-Universiteit, … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Swak, onkundig en onrein

Hoe oud is Adam en Eva geskep? Of liewer: hoe oud het hulle op nul jaar gelyk? Om dit te vra is soos om te spekuleer oor die verlore seun (Luk. 15:11-32) se naam of die ligging van die “ver … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Die saligsprekinge: opdrag of konstatering?

Almal ken die saligsprekinge (Mt 5:1-12): “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is …” Ek het al in eredienste hierdie teksgedeelte as wetsvoorlesing in samehang met die skuldbelydenis en genadeverkondiging gebruik. Ook in preke word dit … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Wie ken die ou, ou liedjie?

Is dit nie vreemd nie? Die Gees van God het pas sigbaar, in die gestalte van ’n duif, op Jesus neergedaal ter bekragtiging van die Vader se verklaring dat Jesus die Seun van God is (Mt 3:16-17; Mk. 1:9-11; Lk. … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Onsin, geheimtaal, spekulasie of belydenis?

“Ek glo in God, maar nie in die Drieëenheid nie,” sê iemand onlangs weer. Wat word bedoel met dié gepraat oor God wat een is, maar ook drie? Waar kom die kerk daaraan? Sommige teoloë verlustig hulle in die absurditeit … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Geloof, bygeloof en ander sprokies … oor die kwaad

Lank-lank gelede kyk mense ’n keer om hulle na “die son en maan, die aarde, sterre, wolke”. Hulle “sien die veld, die bosse, berge, vlaktes” en “hoor hoe fluister gras en stroom en wind” (Lied 464). Kyk net! “Daar’s vissies … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Comments Off
Nóg weggeraap, nóg ingekapsel

Een van die sake waaroor die NG Kerkfamilie vanjaar moet besin – onder meer by die NG Kerk se komende algemene sinode – is die verhouding kerk en konteks, oftewel kerk en nie-kerk. ‘Kerk en samelewing’ is dit vroeër genoem, … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment