Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
Author Archives: Dirkie Smit
Oor die menslikheid van die kerk

Onlangs ontvang die joernalis-dominee Frits Gaum die Andrew Murray prys vir Afrikaanse geestelike literatuur vir sy Fluit-fluit die kerk is uit? Dis nogal snaaks. Wanneer mense dié titel uitspreek sê hulle natuurlik nie die vraagteken by nie – nié oor … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Oor die menslikheid van mense

So vyftig jaar gelede skryf die gevierde fisikus Carl Friedrich von Weizsäcker (broer van die Duitse president) oor wetenskappe se verantwoordelikheid in die atoom-tyd, soos geleerdes tóe graag gesê het. Heel eerste kom die teologie, sê hy, want dié “bewaar … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Oor die menslikheid van God

In dié dae ontvang John de Gruchy die gesogte Andrew Murray-Desmond Tutu prys. Hy kry dit vir sy boek John Calvin. Christian Humanist and Evangelical Reformer (Lux Verbi.BM, 2009). Hy het dié toekenning ook al tevore verwerf, in 2007, vir … Continue reading

Hoop – om te kan wag met volharding

Hoop vra geduld – en daar is min dinge moeiliker vir ons tydsgees as juis geduld. Ons is haastig. Ons leef in ’n kultuur wat haastige mense kweek. Kyk maar hoe ons lewe. Ons is mense wat nie kán wag … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Ewe ver van wanhoop én optimisme?

Wat bedoel ons eintlik as ons praat van hóóp? Dalk word dié vraag makliker beantwoord as ons dit omdraai en vra wat dit beteken om sónder hoop te lewe? Wat is as ’t ware die téénoorgestelde? Hoe beleef ons die … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Tegnologie, wetenskap – en die grootste hiervan

In dié dae vier Stellenbosch Universiteit sy Hoop-inisiatief. In sy eerste skof as rektor het Russel Botman en die universiteitsraad alle fakulteite genooi om één van die wêreld se millennium doelwitte te kies en projekte te begin – navorsing, onderrig, … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Hoop – sonder moeg word en uitsak?

Dit bly een van dié aangrypende beskrywings in wêreldliteratuur, dié hoofstuk 11 van Hebreërs. Die onbekende skrywer moedig die lesers aan om te bly volhard in hul hoop. Dié word op vele maniere bedreig, sodat hulle wil moeg word, geestelik … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Ewe ver van wanhoop én optimisme?

Wat bedoel ons eintlik as ons praat van hóóp? Dalk word dié vraag makliker beantwoord as ons dit omdraai en vra wat dit beteken om sónder hoop te lewe? Wat is as ’t ware die téénoorgestelde? Hoe beleef ons die … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Waar sal die morele koers vandaan kom?

Dalk soek ons op die verkeerde plek, in die verkeerde rigting. Dalk verstaan ons die vraag al mis – die vraag na morele leiers, morele waardes, die morele wil. Dalk verstaan ons dit só dat ons vermoed – selfs vrees … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment