Author Archives: Alan Boesak

“The mind runs riot”

1150233_silhouette_pose_17

Almal ken die ou grappie. Die tannie wat dit nie meer kan uithou nie storm verbete die sitkamer binne, skakel die tv af terwyl die lyfies nog op die skerm swaai. “Ai”, sug die oom, “en ek het net so … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Sewe jaar ná Accra.

1176741_homeless

Die aanname van die Accra Belydenis in 2004 deur die destydse Wêreldbond van Gereformeerde Kerke het ‘n storm van omstredenheid ontketen. Die belydenis was ‘n wekroep “om die tekens van die tye te onderskei”. Accra noem dit tye van groot … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Die Tutu-fees, die Dalai Lama en ons

prayer-flags

Die verjaardagfees, of liewer die drie-dae-lange viering van die verjaardag van Aartsbiskop Desmond Tutu was nie ‘n paartie nie; dit was ‘n unieke Tutu-gebeure. En vir drie dae lank was ons almal Desmond Tutu: emosioneel, passievol betrokke by alles en … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Die onnoemlike tragiek van 9/11

Dis tien jaar na die terroriste-aanvalle op Amerika en weer het die wêreld in diepe rou met Amerika hande vasgehou, saam onthou, saam gehuil, saam met Barack Obama uit Ps. 46 gebid: “Laat staan en weet dat Ek God is… … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Londen opstande: Dis meer as politiek

1344121_26th_march_london_protests_11

Sewe jaar terug was my vrou besig met ‘n opname in die townships rondom Somerset Wes, in ‘n reeks konsultasies met die gemeenskappe oor die stigting van ‘n organisasie wat sou werk met mense met MIV/Vigs, met weerlose kinders en … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , | Lewer kommentaar | Leave a comment

“Eens op ‘n tyd was daar menslikheid”

748730_israeli_wall_across_from_the_bethlehem_inn

Betlehem vroeg Vrydagmore, maar die son brand al. Ons staan by “Checkpoint 300”, die streng-beheerde in- en uitgangspunt van Betlehem. Alle Palestyne wat die stadjie wil verlaat moet hierdeur gaan. Vieruur smorgens vorm die toue mense al – jy moet … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Steeds op soek na die reënboognasie

1331411_rainbow_umbrella

’n Duitse televisiespan maak ’n ondersoekende dokumentêre program oor Suid-Afrika. Op Soek na die Reënboognasie noem die vervaardiger dit. Met die oog op die 2010-Wêreldbeker-sokker kyk die wêreld weer aandagtig na Suid-Afrika. Hoe was dit nou weer tydens apartheid, hoe … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Onderskei tussen humor en sulke spot

236788_quran

Wow! ’n Hele dag gewy aan die profeet Mohammed! Nee, nie om hom die geloof wat hy gevestig het of sy volgelinge beter te verstaan nie, maar om die Moeslims se “verdraagsaamheid” te toets. Daar is, so kom ek met … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 2 Comments

Die skade van ons bygeloof

1307632_delta_-_mud_bay

Vrydag, 20 Mei. Op die radio is ‘n gesprek oor die wêreldwye histerie oor die naderende wêreldeinde. “Laat ons tog net eerlik wees”, sê ‘n verergde professor, “en almal erken dat alle godsdiens belaglik en uitermate skadelik is, en dat … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment