Monthly Archives: August 2012

Nog voor die kruisiging

concrete-cross-2

In die eerste eeue van sy bestaan het die kerk diep nagedink oor wié Jesus is, wát met hom gebeur het en dát dit “vir ons en ons verlossing” was. Minder is gesê oor hóé dit is dat hierdie gebeure … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

The Rebirth of Kairos Theology? A Public Theological Perspective

Kairos theology? Kairos theology is rightly noted as a brand of liberation theology in and beyond South Africa. Vuyani Vellem puts it well: “Black Theology in South Africa, Kairos Theology, Black Theology in America, Latin American Liberation Theology, Minjung, Dalit, Feminist Theology, African … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Huwelike bring verlange en heimweë

942827_just_married

Die afgelope naweek word ons  kinders in die huwelik bevestig. Hul mooi troudag vul ons harte op verskillende maniere met verlange en heimweë. Saterdag is ‘n pragtige sonskyndag in die Kaap, so tussen die koue, nat dae deur. Die warm … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Christelike anargisme?

569804_right_direction

Volgens Friedrich Nietzsche hoort Jesus en die anargiste eintlik in dieselfde kamp. As ’n mens na die Christendom kyk, sou jy dit egter nie raai nie, want, meen Nietzsche, Christene het die subversiewe Jesus in ’n mak simbool van burgerlike … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Is dit alles die moeite werd?

1348542_buddha_statue

Better Never to have Been is die titel van ’n boek deur David Benatar. Dit sou beter wees as ons nooit bestaan het nie, dink hy. Meer nog, dis altyd verkeerd om kinders in die wêreld te bring, ’n morele … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

“Oh Lord …”

1122915_pray

“Oh Lord …,” staan dit geskrewe op die advertensieborde vir ’n luukse Duitse motor – glo nie bedoel om aanstoot te gee nie, maar tong in die kies, met verwysing na ’n Janis Joplin-liriek. Slim, nè? Dit trek aandag en … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

God is nie ’n Groot Meneer nie, maar …

1364044_jesus_on_cross_5

’n Aantal jaar gelede het ’n debat in Nederland gewoed oor die gebruik van die woord (de) HEER om die Ou-Testamentiese Godsnaam JHWH te vertaal. Onze Taal (Oktober 2004) vertel van ’n protesaksie hierteen met die slagspreuk: “De Heer – … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment