Monthly Archives: July 2012

“I screwed it up” by Kelly Keasberry

In de slaapkamer is het warm en schemerig. Even draai ik me om voordat ik goed en wel besef dat ik wakker ben. Bedachtzaam luister ik of ik de eerste vogels al hoor. Gerustgesteld stel ik vast dat er één … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Goeie nuus vir religieus gestremdes

1346000_bible_collage_1

Op die vraag hoe ’n mens kan weet dat jy uitverkies is (en hier wil ek nie oor uitverkiesing skryf nie!), het die Gereformeerde skolastici (ook genoem die Ortodoksie) van ná die Reformasie geantwoord met die syllogismus practicus et mysticus: … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Godsdiens, moderniteit en al daai jazz

400069_saxophone_2

Onlangs het die Amerikaanse teoloog Harvey Cox, skrywer van The Secular City (1965), ’n eredoktorsgraad van die Berlynse Humboldt-universiteit ontvang. Genoemde topverkoper was ’n uitvloeisel van Cox se verblyf in Berlyn kort ná die Tweede Wêreldoorlog. In sy daaglikse heen-en-weer-pendel … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Praat van die duiwel

1352984_i_watch_over_paris_i_found_my_master_there

“Ek weet daar sal mense wees wat nou wil sê: ‘Wil jy nou regtig op hierdie dag en datum weer ons ou vriend die duiwel bysleep, met sy hoewe en horings en al?’ Ek moet sê ek weet nie eintlik … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | 1 Comment

6 Christen 6:6

967391_balls_

Wie het onlangs weer 1 Petrus 3:15 en 16 gelees? “Wees altyd gereed om julle slagtande te wys aan elkeen wat dit durf waag om oneerbiedig te praat oor julle godsdiens en kerk. Doen dit woedend en met minagting vir … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

“Red my siel … as ek een het”

844053_eye2

Ons ken die grappie: “Liewe Heer, as U bestaan, red my siel, as ek een het …” En die bekroonde Amerikaanse romansier Marilynne Robinson pleit in verskeie essays en onderhoude dat “die skoonheid en vreemdheid van die individuele siel” weer … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Verklarings (soos sommer) is nie redes nie

Iets wat my telkens ietwat verbaas wanneer ek die werk van godsdienskritici soos Richard Dawkins en Daniel Dennet lees, is die ywer waarmee hulle die stelling verdedig dat “ook ateïste moreel kan wees”. Dit verbaas my, aangesien ek, as Christen, … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

“Letterlik” is nie dieselfde as “waar” nie

456910_russian_bible_2

“Lees jy die Bybel letterlik?” vra iemand my onlangs weer. Niemand kan op dié vraag “Ja” antwoord nie. Selfs die fundamentalistiese Bybellesers verstaan tog nie Jesus se gelykenisse as feitelike weergawes van historiese gebeure nie? (Om te vra wanneer en … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Hoe misbaar is die kerk se openbare stem?

church-entry

Kollega Clint le Bruyns vra onlangs aan ’n groep studente: Sal teoloë gemis word as hulle nié aan openbare gesprekke (byvoorbeeld oor politiek en ekonomie ) deelneem nie? ’n Mens sou dié vraag kan ontwyk deur te antwoord: dit hang … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Om regstellende aksie reg te stel

Photo: Andrew Mogridge (www.mogridgedesign.co.za)

Sodra in Suid-Afrika oor die R-woord (regstellende aksie) gepraat word, kom die begrip meriete ter sprake – en nie net van een kant nie. Diegene wat regstellende aksie kritiseer, redeneer dikwels dat poste, bevorderings, studiegeleenthede, plekke in sportspanne en so … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment