Monthly Archives: June 2012

Is die Godsvraag opsioneel?

question

In sy boek God, een open vraag praat die teoloog Anton Houtepen van “agnosme” as ’n opkomende kulturele tendens. Daarmee bedoel hy iets anders as agnostisisme (onsekerheid of God bestaan) of ateïsme (ontkenning dat God bestaan), want, meen hy, al … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Omdat God hulle verlei

1178354_old_bible

In ’n gesprek met my studente oor universalisme – die siening dat alle mense gered sal word – word die vraag geopper: Werk so ’n oortuiging nie morele onverskilligheid in die hand nie? Hierdie vraag kan egter nie net in … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Om transformasie te transformeer

772349_butterfly

Wanneer ons die evangelie onder woorde bring, het ons geen keuse as om gewone taal te gebruik nie – die einste taal wat as ’t ware besmet is met die verwronge aannames en waardeoordele van sondige mense soos ons. Dit … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Daar is net een ekonomie

coins

“(It’s) the economy, stupid!” Só het een van die slagspreuke in Bill Clinton se suksesvolle veldtog in die Amerikaanse presidentsverkiesing van 1992 gelui. Die suggestie was dat Clinton se teenstander, George Bush sr., vir die land se ekonomiese probleme verantwoordelik … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

’n Ander soort “voorspoed-evangelie”

1269975_coins_in_hand

Altesaam 61% van Christene in die VSA glo dat God wil hê hulle moet welvarend wees. Byna ’n derde stem saam dat, as ’n mens jou geld vir God gee, God jou met meer geld sal seën. So is bevind … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Obedience and disobedience: duty and calling

Resistance and strife: duty and calling 1979: “civil disobedience” [SACC]; “civil obedience” [Allan Boesak] Read Alan Boesak’s letter to the Minister of Justice (1979)   SOURCE: Ben Khumalo-Seegelken

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Joodse praatjies

menorah

Miskien die radikaalste politieke gedig wat die laaste aantal jare geskryf is, is die lirieke van Leonard Cohen se lied “Democracy”, met as herhalende refrein: “Democracy is coming to the USA.” Radikaal, omdat dit suggereer dat die VSA nog demokraties … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Seminar KAIROS: Eckdaten

Schriften. Namen. Daten Schriften Überblick: Kairos-Dokumente Kairos-Dokumente: Überblick Jesus weint über Jerusalem Kairos: ó kairós (Lk 19,41-44) Weisungen für das Verhalten gegenüber staatlichen Organen Kairos: Römer 13,1-7 Das Gesetz und die Propheten Kairos: Das Gesetz und die Propheten (Richter 17; … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Comments Off

Die taal wat God self praat

1195993_learn_english_1

Die God van die Bybel is ’n God wat praat, skryf N.T. Wright in The Last Word. Maar watter taal praat God dan? Umberto Eco vertel in sy La ricerca della lingua perfetta nella cultura europea (in Nederlands: Europa en … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Der Südafrikanische Kirchenrat [SACC] – Ein Bericht für die Untersuchungskommission

vorgelegt von David I. Bosch©Professor der Theologie, University of South Africa, Pretoria, am 7. Februar 1983 Anfang letzten Jahres wandte sich die Eloff-Kommission mit der Bitte an mich, eine kurze Auswertung der theologischen Position und der Aktivitäten des Südafrikanischen Kirchenrates anzufertigen.  Ich erstellte … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment