Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
Monthly Archives: May 2012
Sport as ritueel
“Ek kan nie oor sport en rituele praat sonder dat ek eers twee rituele voorhou om die tafel vir ons gesprek te dek nie. Beide rituele is opgeteken deur ‘n bekende liturg in ons midde.” Lees die res van Daléne … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Hoop – om te kan wag met volharding

Hoop vra geduld – en daar is min dinge moeiliker vir ons tydsgees as juis geduld. Ons is haastig. Ons leef in ’n kultuur wat haastige mense kweek. Kyk maar hoe ons lewe. Ons is mense wat nie kán wag … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Die weeklikse viering van die nagmaal in die NG Kerk
Ek het 3 jaar terug ingeskakel by die NG Gemeente Riviera (die gemeente staan nou bekend as NG Gemeente Riviera-Jakaranda). Daar het ek vir die eerste keer te doen gekry met die weeklikse viering van die nagmaal. Lees die res … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Ewe ver van wanhoop én optimisme?

Wat bedoel ons eintlik as ons praat van hóóp? Dalk word dié vraag makliker beantwoord as ons dit omdraai en vra wat dit beteken om sónder hoop te lewe? Wat is as ’t ware die téénoorgestelde? Hoe beleef ons die … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
SACC: Cease or New Begin?
The little one reads about the South African Council of Churches (SACC) of late suffices to raise questions about the present state of affairs and possible future options: Has the SACC landed in a cul de sac and has now … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Versoeningsdag en die Christelike doop

Die doop dui aan wat ons primêre identiteit is: Ek is gedoop in God se Naam en is dus sy eiendom. Ek behoort aan God. Ek is deel van God se verbondsvolk. Vir Christene is die volk waaraan hulle behoort … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Is er toekomst voor theologen en religiewetenschappers?

De komende maanden zal Reliwerk in een 10-delige serie aandacht besteden aan de arbeidsmarktkansen van verschillende reli-professionals. In deze eerste aflevering komen twee vooraanstaande theologen aan het woord. Martha Frederiks is hoogleraar Missiologie en directeur van het Centrum voor Interculturele … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Wij zijn allen een in de Lutherse Kerk: boekpresentatie Philipse
Herman Philipse verdedigde afgelopen vrijdag, in de Lutherse kerk te Utrecht, zijn onlangs verschenen boek: God in the Age of Science. Uit de opzet van deze boekpresentatie sprak de nodige ambitie: er waren maar liefst vijf deskundigen uitgenodigd om hun … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
„Simplisme van Philipse toont weinig feeling voor onderwerp”
UTRECHT – Prof. Herman Philipses benadering van het christendom getuigt van weinig respect en slaat theologisch de plank geheel mis. Wetenschappelijk onder de maat, vindt prof. Marcel Sarot. Hij laat weinig heel van Philipses nieuwe boek ”God in the Age … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Mensliker as mense
Epifanie, die tyd in die kerklike jaar wat met Kersfees, die viering van Jesus se geboorte, begin en tot Lydenstyd duur, gaan oor die inkarnasie – God se menswording. “Inkarnasie” kom van die Latynse karne, wat vlees of vleis beteken. Van vroeg af … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment