Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
Monthly Archives: April 2012
Waar sal die morele koers vandaan kom?

Dalk soek ons op die verkeerde plek, in die verkeerde rigting. Dalk verstaan ons die vraag al mis – die vraag na morele leiers, morele waardes, die morele wil. Dalk verstaan ons dit só dat ons vermoed – selfs vrees … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Kunstenaars maak die wêreld beter

Kunstenaars dra by tot die verwerkliking van ‘n nuwe wêreld. Deur hul sang en musiek, opvoerings en konserte, drama en digkuns, debatte en dialoog tree hulle op as profete van menswaardigheid, geregtigheid en vryheid . Hulle droom selfs van ‘n … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Die volle storie, dog nie te gou – en dalk glad nie

Alles hang af van die groter storie. Elke voorval, optrede, insident kry eers sin binne die groter geheel. Alles word méér verstaanbaar met die voller prent. Wie kyk ooit televisie – speurverhale, hofdramas, ou Law and Order-episodes – en weet … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Veel hang af van die stories wat ons vertel

Destyds, tydens die Wêreldoorlog, skryf Richard Niebuhr ’n stuk oor “The story of our life“ wat verreikende gevolge sou hê. Oorspronklik deel van lesings by Yale verskyn dit as The Meaning of Revelation, maar dis veral dié storie – oor … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Gebeur wonderwerke nog?

Anton Rupert het by `n geleentheid gesê dat “hy wat nie in wonderwerke glo nie, nie `n realis is nie.” Maar wat sou hy met “wonderwerke” bedoel het? Vir jare reeds word daar debatte gevoer oor die vraag of wonderwerke … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
’n Skrywer om oor dankbaar te wees
DANIEL DENNETT se naam is onlangs meer as een keer in Die Burger genoem, onder meer in my bespreking van sy boek Breaking the Spell – Religion as a Natural Phenomenon (By, 4 November). Daarin noem ek dat ek Dennett … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment