Monthly Archives: March 2012

Woorde en hul wonderbare werking – vir wie?

Woorde se werkinge is wonderbaar. Hulle kan innooi, plek gee, verwelkom, vreemdes tot vriende maak, van ekke onse. Om te leer “ons” sê kan ’n vorm van lief-hê wees, om nie langer van “julle” en “hulle” te praat nie, maar … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

‘Ik kon mijn mannelijkheid niet omarmen, zeiden ze’

Anton Untiedt (42) is opgegroeid in een orthodox-christelijke kerk in Zuid-Afrika, en kwam naar Nederland om te werken in een evangelische organisatie. Hij wendde zich acht jaar geleden tot Different. lees het volledige artikel  

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Waar sal die morele leiers tog vandaan kom?

thinking_and_smiling

Waar kom waardes eintlik vandaan, ons geestelike, morele, lewenswaardes? Hoe groei dit in ons, tot ons hulle self beliggaam? In dié dae van pleidooie vir meer morele leierskap maak dié vrae saak. Vanwaar sal sulke etiese sienings en commitments kom? … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Woorde en hulle wonderbare werkinge – sê wie?

text

Woorde is tog wonderbaar. Taal, praat, luister, hoor, gesels, lees – watter wonderbare gawes. Taal is die huis van die syn, sou die denker Heidegger sê, lank vóór 20ste eeuse filosowe regtig sou begin insien, bedink en verwoord hóé belangrik … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Wel of niet naar de hel?

Denkstof over het leven na de dood. http://www.eo.nl/algemeen/neo/denkstof/item/wel-of-niet-naar-de-hel/

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Vooroordele – gister se kettings of môre se kompas?

1073029_chains___

Die konsultasie praat oor morele kompromieë – die weg vorentoe in ons komplekse wêreld, of juis die glyskaal na onheil? Ons vergader in die Sentrum vir Inter-dissiplinêre Navorsing, 25 genooides uit vele velde – filosowe, politikoloë, gedragsnavorsers, medici, regskenners, óók … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment