Monthly Archives: February 2012

Hallo, wat doen jy, waar werk jy, wat word jy?

attentive_class

Dis ontstellend, toe ek dié woorde lees. Die eerste wat mense deesdae wil weet is wat ons dóén – en ons antwoord op dié vraag bepaal watter reaksie, ontvangs, respek ons gaan ontvang, of nié. Só skryf Alain de Botton … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Oor dieper vrae ágter die makliker vrae

Wat wens ons vir ons kinders? As ons – sê maar – die kleintjie se hand by die skoolhekkie los, die hoërskool kind soggens groet, jou laatlam vreemd uitgevat sien wegstap na haar eerste werk, die opgewondenheid bemerk as hulle … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Nogal ’n vraag of dit ’n goeie vraag is, of nie

264245_whats_that

Dosente glimlag dikwels oor dié storie. Glo by Oxford gebeur. In die eindeksamen was daar net één vraag, sonder keuse. Is hierdie ’n goeie vraag?, was die vraag. Dit vat ’n bietjie nadink, dog dis nie so dom soos dit … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | 1 Comment

Wie traak eintlik? – oor sê-goed se sinies en snaaks

Op pad na werk sien ek ’n T-hemp. Ask me if I care. Ek het aanhou lag tot in my kantoor – en glimlag stééds. Natuurlik is die sê-ding dubbelsinnig – maar ék hoor net die Garfield-variasie. En dit bly … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Ou en nuwe stories oor status en aansien

666147_batch_of_dollars

In ons tyd maak dit saak wat ander van ons dink en sê. Ons soek erkenning, respek, agting. Dis ’n tyd van Status Anxiety, sê Alain de Botton in sy topverkoper met dié titel. Dis belangrik – sóseer dat dit … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Ons beter onthou, afskakel-tyd is ook afgee-tyd

1316397_wooden_bench

Afskakel-tyd is ook afgéé-tyd. Wie in dié tyd hoop op afskakel, tot rus kom, stil-word en herstel, beter onthou dat dit ander ook toekom. Dat hulle óók rus verdien, stilte, ont-spanning, afskakel. Kleintyd het dit my al verwonder. Met die … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment