Monthly Archives: December 2011

Oor teologiese denke oor homoseksualiteit

543733_rainbow_gay_pride_flag

Die weiering van legitimasie vir ’n onlangs afgestudeerde gay-vrou het nou weer nuwe lewe in die debat homoseksualiteit in die Kerk geblaas. Na aanleiding van Chris Jones se skrywe op Sol Justitiae (“Teologiese gedagtes oor gay-seksualiteit”) het ek besluit om … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Laat hoor en sien verstaan

moederkerk

My jongste rubriek in die Kerkbode: Geloof gaan oor hoor, nie oor sien nie, herinner Michael Horton ons in sy kraakvars sistematiese teologie, Christian Faith. Hiermee staan hy in die tradisie van die hervormers, wat na Bybelwoorde, eerder as ons selfgemaakte beelde … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , | 1 Comment

Kersfees rig ons openbare gesprekke

548770_dreams_in_pi__3653_1416_2

Oormôre vier ons versoeningsdag in Suid-Afrika. Suid-Afrikaners en mense regoor die wêreld hunker na eenheid en versoening heling en geregtigheid. Ja, selfs dier, natuur en plant hunker na ‘n lewe van veiligheid, vreugde en rus. Oor bietjie meer as ‘n … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Gays: Die kerke moet weer dink

Hierdie skrywe deur Neels Jackson het oorspronklik in Die Beeld verskyn op 7 Desember. ‘n Paar jaar gelede sit ek en gesels met ’n vrou wie se man ná meer as 20 jaar van getroude lewe besef het hy is … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Kantaantekeninge by Legitimasie

Hierdie skrywe deur dr. Charlene van der Walt, ʼn nadoktorale genoot in die dissiplinegroep Ou- en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch, is aan kollegas en ander betrokkenes uitgestuur net voor die legitimasie van afgestudeerde studente as proponente in die … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Moet NGK nie anders oor gay-saak praat?

In my persoonlike hoedanigheid wil ek graag my steun toesê aan Lulani Vermeulen oor die hartseer gebeure dat sy nie saam met haar klasmaats deur die NG Kerk gelegitimeer kon word nie – terwyl sy aan alle gestelde akademiese vereistes … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

“The mind runs riot”

1150233_silhouette_pose_17

Almal ken die ou grappie. Die tannie wat dit nie meer kan uithou nie storm verbete die sitkamer binne, skakel die tv af terwyl die lyfies nog op die skerm swaai. “Ai”, sug die oom, “en ek het net so … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Wanneer God ‘n gay Christen roep, durf niemand in die weg daarvan staan nie

Die Burger berig vanoggend dat ‘n gay afgestudeerde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se fakulteit teologie nie saam met van haar klasmaats as proponent in die NG Kerk gelegitimeer kon word nie. Die besluit is deur die kuratorium van die … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Dit word weer tyd vir afskakel

old_armchair (1)

Dit word gelukkig weer sulke tyd! Daar is iets in die lug, in die stemming, in mense se praat en kyk. Dis weer dié tyd van die jaar. Vir kerkmense adventstyd, die vier weke voor die stille nag, heilige nag. … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment