Monthly Archives: November 2011

Oor die na van naywer

thinking_and_smiling

Deur vele word dié na van nader bekyk – sielkundiges, sosioloë, filosowe. David Hume verwoord dit reeds op klassieke wyse in  A Treatise on Human Nature (1739). Dis nie groot afstande, reuse verskille tussen ons wat lei tot naywer nie, … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Van kluitjies, soetkoek en patat

1339415_question_3

Soms kom dit later. Daarom is dit dikwels te vroeg vir gevolgtrekkings. Vir verlekker, maar ook vir boedel oorgee. ’n Dramatiese herinnering aan dié insig bly die insident rondom Zhou Enlai. Tydens President Nixon se opspraakwekkende besoek aan China vroeg … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Kontrakultuur van kanselruiling?

459937_quietness_2

My jongste rubriek in die Kerkbode: Toe ek nog gereeld in ‘n gemeente voorgegaan het, bel ‘n anonieme lidmaat een Sondagoggend vroeg. “Wie preek vandag, jy of die dominee?” vra sy. “Ek wil besluit of ek kerk toe moet gaan.” … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Geloof en entrepreneurskap

1058111_conquer_the_world_1

Jare gelede is ek in ‘n Kaapse winkelsentrum toe die aankondiging kom dat die sokkerwêreldbekertoernooi van 2010 aan Suid-Afrika toegeken is. Jongmense in die sentrum het die televisie-aankondiging toegejuig. Ek het nuuskierig uitgevra wat hierdie besluit vir hulle beteken. Nou … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Sewe jaar ná Accra.

1176741_homeless

Die aanname van die Accra Belydenis in 2004 deur die destydse Wêreldbond van Gereformeerde Kerke het ‘n storm van omstredenheid ontketen. Die belydenis was ‘n wekroep “om die tekens van die tye te onderskei”. Accra noem dit tye van groot … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Party dae is anders. Feeste in die Christelike tradisies

1121634_prayer

Hierdie aanbieding is gelewer deur Lisel Joubert by Welgelegen se Bybelnagte-byeenkoms. Rondom feesdae het iemand geskryf: “All days are not the same”. Party dae is anders. In die kerk is party dae voller, en het meer betekenis. Dae wat mens … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Vincent Brümmer aan die woord

bid

Vincent Brümmer is een van die voorste filosowe (spesifiek op die gebied van die godsdiensfilosofie) in die wêreld – nie net in die Weste (waar sy werk deur top uitgewers gepubliseer word en hy eredoktorsgrade ontvang het) nie, maar ook … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Om aan te hou wees wie jy is, ongeag

crowd_sillhouette

Soms kom dit later. Dit geld ook van respek – en invloed. Dis veel makliker, sê Piet Naudé, vise-rektor van Nelson Mandela dié week, om die publiek na die mond te praat en te sê wat jou eie mense graag … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

NG Kerk getuie van Christus

Die taak van die Christelike kerk, tot sy diepste kern gereduseer, is om ’n getuie vir Christus in die wêreld te wees. Nie noodwendig om sekulêre ideologieë, regerings of ander wêreldlike instansies te legitimeer – of te verdoem – nie, … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Deurbraak in die Belhar-besluit

Ek was op pad tussen George en Port Elizabeth toe ek die sms van kollega Rheti van Niekerk kry dat die NGK se Algemene Sinode deurbraakbesluite oor kerkhereniging en Belhar geneem het. Ek is nie tans meer aktief betrokke by … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment