Monthly Archives: October 2011

Om in stof te leer skryf

556760_handwriting_and_pen_1

Soms kom dit later, skryf Willie Jonker destyds. Van sy jarelange bydraes in hierdie rubriek is later onder dié titel gebundel. Soms kom dit later – dit geld van veel in ons lewe, maar óók van insig, begrip, inkeer. Soms … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | 1 Comment

Lees wat dink denkers oor die Belhar-Kairos

Die algemene sinode van die NG Kerk se onlangse besluit om langs die nodige kerkregtelike weë die Belydenis van Belhar volwaardig deel van die belydenisgrondslag te maak is ‘n betekenisvolle historiese gebeurtenis. Die jongste miniseminaar gaan oor wat daardie betekenis … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Nou eers ja vir Belhar

1327723_take_notes

Christene van die Gereformeerde tradisie beskryf ons diepste bybelgefundeerde geloofsoortuigings deur middel van belydenisskrifte. Wat ons as die hart van die evangelie beskou is te vinde in ons belydenisse. In die Belhar-belydenis sê Gereformeerde Christene op ‘n vars manier wie … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Kerkbode laat sosiale media gons by sinode!

Kerkbode se Facebook-blad het ongekende belangstelling uitgelok tydens verlede week se Algemene Sinode van die NG Kerk. Jean Oosthuizen laat weet die blad se nuusvoer oor die sinode op Kerkbode se FB-blad is tydens die sinodesitting van Maandag tot Vrydag … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

ALGEMENE SINODE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

BIRCHWOOD KONFERENSIESENTRUM: VRYDAG 14 OKTOBER 2011 Die Luisterspan wat tydens die vergadering van die Algemene Sinode hulle ore fyn ingestel gehad het, het die volgende BELYDENIS in oorleg met die Moderatuur opgestel. Dit verwoord iets van die hart van hierdie … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

ALGEMENE SINODE 2011 BOKSBURG

Kol 1:15 – 20 …..Hy is die Hoof van die liggaam, van die kerk..God het besluit om met sy volle wese in Hom te woon en deur Hom alles met Homself te versoen…” Ek kan nie verslag doen van die … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Christelike kerk op Stellenbosch vier 325-jarige bestaan

moederkerk

Die viering van die Christelike kerk op Stellenbosch se 325-jarige bestaan, het begin met ‘n historiese feesdiens, gelei deur Johan van der Merwe, op Donderdagaand 13 Oktober.  Hierdie feesdiens het ‘n naweek van feestelikheid ingelui, wat die Basaar saam met … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Vat die voorbeeld van voorbeelde

888077_-diversity_6-

Dit kos ’n hele dorp om ’n kind groot te maak, sê die spreuk (glo). Ons is wie ons is danksy mekaar, sê ubuntu, ons mens wees is verweef met dié van ander. Filosowe praat deesdae weer vrolik van voorbeelde … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

25-year-old Belhar Confession still relevant for South African churches

Twenty-five years after a Christian statement of belief known as the Belhar Confession was adopted, the issues it raised are still important, according to a South African theologian. “We have not united, we have a lot of challenges, we do … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Reaksie op Algemene Sinode en Eenheids- en Belhar-gesprekke

Soos u dalk gesien het, is daar baie melding gemaak van die rol wat sosiale media gespeel het gedurende die Eenheids- en Belhar-gesprekke by Donderdag se Algemene Sinode van die NG Kerk. Dmv sosiale media is die aandag van mense … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment