Monthly Archives: September 2011

Vryheidsliedere wat bevry

young_hands

Vryheidsliedere speel oor eeue heen ‘n onontbeerlike rol in mense se stryd om bevryding van verontmensliking en vir menswaardigheid, bevryding van onreg en vir geregtigheid, bevryding van verdrukking en vir ‘n lewe van vryheid, verantwoordelikheid en diens. Die Joods-Christelike tradisie … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Goeie genade, is dit dan genoeg?

1302191_cross_of_carhuaz_beach

Van etiek gepraat. Van die 19e eeuse denker Ralph Waldo Emerson stam ’n vers getitel “Grace.“ Vry vertaal, in sy outydse idioom, lui dit ongeveer: “Hoe véél, o God van verhoed en van kéér//hoe véél dank ek nie aan U … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Van kind was en kind wees

1340563_swing

Dalk het ander lesers óók die afgelope dae hulle verwonderd verkyk aan die foto (hopelik steeds by http://www.dieburger.com/Galleries/Image/Fotos/Kategorie%20Fotos). Koorlede van Gene Louw Laerskool sing hul harte uit tydens ’n koorfees, sê die byskrif. Inderdaad!, sodat dit eintlik onmoontlik is om … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Ons aartsbiskop se trane

796518_droplet

Twee weke gelede praat emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu in Stellenbosch. ‘n Boek onder redaksie van prof John de Gruchy, buitengewone professor aan die Stellenbosse Fakulteit Teologie, word bekendgestel. Die boek fokus op menswees, menslikheid en menswaardigheid. By die geleentheid sien ons … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Londen opstande: Dis meer as politiek

1344121_26th_march_london_protests_11

Sewe jaar terug was my vrou besig met ‘n opname in die townships rondom Somerset Wes, in ‘n reeks konsultasies met die gemeenskappe oor die stigting van ‘n organisasie wat sou werk met mense met MIV/Vigs, met weerlose kinders en … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , | Lewer kommentaar | Leave a comment