Monthly Archives: August 2011

Oor misverstaan – en gesprek

453592_2_ladies-1

Die metafoor is van die kultuur-filosoof Kenneth Burke. Die lewe is ’n gesprek. ’n Vertrek vol groepies mense wat staan en gesels. Ons beland ook êrens, by een. Eers luister ons, waaroor dit gaan, probeer volg wat wie sê, begryp … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged | Lewer kommentaar | Leave a comment

Strooipoppe van die ateïsme

1067952_cross

My jongste rubriek in die Kerkbode: “Wanneer ons die ateïstiese propaganda van die Ooste bestudeer, skrik ons eintlik van die lae peil en die primitiwiteit van die argumentasie – hoe daar klaarblyklik volledig aan die wese van die Christelike geloof verbygegaan … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Ons sal lewe, ons sal sterwe?

1339524_alter

Wie mense leer hoe om te sterwe, leer hulle hoe om te lewe. Dié woorde van die Renaissance skrywer Montaigne dien as motto vir die New Yorkse filosoof Simon Critchley se onlangse treffer, The Book of Dead Philosophers. Dit kom … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Stry voort teen dié wat stemme stilmaak

656339_public_speaking

‘n Onlangse artikel van my in Rapport (2011/07/23): Die Stellenbosse filosoof Anton van Niekerk is glo aangerand oor ’n artikel wat hy geskryf het. Hoe beïnvloed die vermeende aanranding (en sommiges se goedpraat daarvan) ons verstaan van die artikel, en omgekeerd? Dit is … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Die revolusie van stygende verwagtinge

broken_society

Dit is vandag presies 50 jaar gelede sedert dr. Anton Rupert op Stellenbosch `n toespraak gelewer het waarin hy verwys het na die “revolusie van stygende verwagtings.” Die toespraak het oor `n verskeidenheid revolusies gegaan wat die mensdom al beleef … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Gesprek – tussen reg sien en regsien

1038121_people_series

Die lewe is ’n gesprek. Vir ’n wyle neem ons ook deel en is dan weer weg – dog die gesprek gaan voort. Niemand sien alles, weet alles, verstaan alles nie. Het die volle waarheid in pag, ken die hele … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Ek, Kores en die Iranees

Gedurende die winterreses het ek die jaarlikse International Meeting van die Society of Biblical Literature in London bygewoon. Ek het die geleentheid gebruik om ook weer uitgebreide tyd in die argeologie-afdeling van die British Museum deur te bring. Een van … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment