Monthly Archives: July 2011

Van Biko naar Tatane

fist

Tijdens een demonstratie tegen de gebrekkige openbare voorzieningen in het Vrystaatse dorp Ficksburg op 13 april, kwam door bruut politieoptreden de 33-jarige onderwijzer en activist Andries Tatane om het leven. Aanleiding voor Gerrit Brand om te betogen dat de Tweede … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Restitusie: Vloekwoord of antwoord

1171279_i_did_this_for_you

Grond en die besit van bates word ’n al groter kwessie in ons samelewing. Een van die woorde wat telkens in die gesprek opduik, is die woord restitusie, of te wel die teruggee aan diegene wat bogenoemde onregmatig verloor het. … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Van vinnig draf en stadig stap

1239807_legs_of_a_young_man_running

Van my beste vriende is drawwers, soos hulle sê. Ek ken baie drawwers. Het niks teen hulle nie. Kom goed met hulle klaar. Van my beste speelmaats kleintyd was drawwers. Maar stap is tog iets anders? Onlangs skryf die Paryse … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Slegte mense sing (glo) nie

689672_violin

Dis darem nie reg om die aanloop-sonder-stilstaan van verbygangers in Washington se metro (terwyl Joshua Bell viool speel) en die aanloop-sonder-stilstaan van die priester en leviet (in die Barmhartige Samaritaan se gelykenis) te vergelyk nie, skryf sy. Om estetika en … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

‘n Blink toekoms saam met Malema en Hofmeyer

1174394_salvation

Die Ou en Nuwe Testament se woorde vir geregtigheid het sowel ‘n juridiese as ‘n helende, opofferende en versoenende dimensie. Geregtigheid is daarom ontfermende, versoenende geregtigheid. Die Bybelse begrippe vir versoening het sowel ‘n eenheidsdimensie as ‘n regmakende-, ‘n geregtigheidsdimensie. … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Oor stil staan en staar

500961_partitura

Hy sou ook nie gaan staan het nie, sê iemand. As hý vroegdag op pad werk toe in ‘n metro-stasie ‘n violis moes hoor speel – al was dié ook wié en al het hy wát gespeel op wátse Stradivarius … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 2 Comments

Steeds op soek na die reënboognasie

1331411_rainbow_umbrella

’n Duitse televisiespan maak ’n ondersoekende dokumentêre program oor Suid-Afrika. Op Soek na die Reënboognasie noem die vervaardiger dit. Met die oog op die 2010-Wêreldbeker-sokker kyk die wêreld weer aandagtig na Suid-Afrika. Hoe was dit nou weer tydens apartheid, hoe … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment