Monthly Archives: April 2011

Name, tye, wyses – en belewenisse

concrete-cross-2

In dié dae vier Christene wêreldwyd Pase – al noem hulle dit verskillend, vier hulle dit anders, ervaar hulle dit hóé uiteenlopend. Germaanse, Romaanse en Arabiese tale praat meesal van Pase, uit Grieks (pascha) en Latynse (passa) vertalings van Semitiese … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Om te kan sien wat tot vrede dien

Lees die Dirkie Smit se jongste Geestelike Waardes-rubriek, soos dit Saterdag in die Burger verskyn het hier.

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Wonde genees – dog littekens bly?

1327271_grunge_cross

Lees Dirkie Smit se nuutste rubriek in sy Geestelike Waardes reeks wat Saterdag in die Burger verskyn het hier.

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Wat mense wil hê? Sê wie?

b21tabus1010

Onlangs luister ’n groep predikante na ’n inspirerende spreker. Hulle reageer instemmend by die motiverende woorde, afkomstig van Ghandi: „Daar gaan my mense. Ek beter bykom, want ek is hulle leier.“ Die appél val op vrugbare aarde, die gehoor stem … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Comments Off

Swak, onkundig en onrein

1095080_adams_apple

My nuutste rubriek uit die Kerkbode – Hoe oud is Adam en Eva geskep? Of liewer: Hoe oud het hulle op nul jaar gelyk? Om dit te vra, is soos om te spekuleer oor die verlore seun (Luk 15:11-32) se … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment