Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
Monthly Archives: March 2011
Die saligsprekinge: opdrag of konstatering?
My jongste rubriek in die Kerkbode: Almal ken die saligsprekinge (Mt 5:1-12): “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is …” Ek het al in eredienste hierdie teksgedeelte as wetsvoorlesing in samehang met die skuldbelydenis en genadeverkondiging … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Belhar-belydenis, Kerbode, matteus 5
Lewer kommentaar | Leave a comment
Wie ken die ou, ou liedjie?
Is dit nie vreemd nie? Die Gees van God het pas sigbaar, in die gestalte van ’n duif, op Jesus neergedaal ter bekragtiging van die Vader se verklaring dat Jesus die Seun van God is (Mt 3:16-17; Mk. 1:9-11; Lk. … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Carel Boshoff
Carel Boshoff is dood, en saam met hom ‘n era wat deur hom en drie van sy oorlede klasmaats aan die teologiefakulteit van Tukkies – Johan Heyns, Willie Jonker en Nico Smit – beliggaam is. ‘n Merkwaardige viermanskap! In rugbyterme sou ‘n … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Boshof, Boshoff, Carel Boshoff
Lewer kommentaar | Leave a comment
Gesonde godsdiens in die openbare lewe

Suid-Afrika is ‘n besondere sekulêre staat. Die Suid-Afrikaanse Grondwet van 1996 maak nie net ruimte vir sekulêre lewensbeskouinge in die openbare domein nie, maar ook vir verskillende godsdienstige singewende raamwerke. Ons sou streng gesproke moes sê Suid-Afrika is ‘n staat wat neutraal is in terme van lewensbeskouing.
Hierdie akkomodering van godsdiens in die grondwet is lofwaardig. Dit gee erkenning daaraan dat by verre die meeste Suid-Afrikaners godsdienstig is. Godsdiens behoort dus plek te hê in die openbare sfeer, onder andere by openbare skole. Ons skolewette maaak dus voorsiening vir godsdiesonderrig sowel as gepaste godsdiensbeoefening by openbare skole. Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
Die burgerlike samelewing moet opstaan

In Augustus 1983 word die United Democratic Front in Mitchells Plein gestig. Die visie van ‘n nuwe Suid-Afrika word gedreunsing: Ons soek een , onverdeelde, verenigde, nie-rassige, nie-klassistiese, nie-seksistiese, demokratiese Suid-Afrika waar vrede en geregtigheid heers.
Die visie van hierdie sambreelliggaam van instellings van die burgerlike samelewing eggo die visie van die Freedom Charter van 1955. Daar sal vir almal huise wees, en sekuriteit en lewenskwaliteit. En Suid-Afrika behoort aan almal wat in hierdie mooi land woon, ongeag jou kleur of afkoms. Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment
SACC Speaks out Against Racism
The SACC notes with deep concern the content of recent debates about racism in South Africa. These debates were sparked by the remarks of Mr Jimmy Manyi, who subsequently offered an apology. Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar | Leave a comment