![]() |
|
| LitNet het kenners gevra om te reageer op die verklaring wat meer as 200 Duitse Katolieke teoloë onderteken het oor die krisis rondom seksualiteit in die Rooms-Katolieke Kerk. • Memorandum of professors of theology on the crisis of the Catholic Church • Memorandum von Theologieprofessoren und -professorinnen zur Krise der katholischen Kirche, 4 Februar 2011 |
|
![]() |
Amanda Gouws
“Die kwessie van selibaatheid is die grootste probleem in die Katolieke Kerk, want dit blyk dat baie priesters hul seksuele drange met pedofilie stil.” |
![]() |
Laurie Gaum
“Dit is duidelik ’n kerk op sy knieë wat deurtastende verandering broodnodig het. Tog bly die hoop staan dat dit dalk die beste plek vir ’n kerk is wat die moontlikheid vir verandering oop laat.” |
![]() |
Louise du Toit
“Vir my is die verskrikkende van die verhale die magteloosheid van die slagoffers en die manier waarop die volwassenes wat die sosiale sisteem verteenwoordig het, teen hulle saamgespan het.” |
Hierdie artikel het op Litnet verskyn




Deel Ons Artikel | Share Our Article
Soortgelyke Artikels | Related Posts
Lewer Kommentaar | Leave a Comment