`n Nuwe Stellenbosse stem in die blogosfeer het onlangs sy/haar opinie oor die “Universiteit van Utopia” gelug.
“Ek het sopas my eerstejaar as student aan die Universiteit Utopia voltooi. ‘n Mens sou dink dis ‘n bietjie van ‘n snobistiese naam vir ’n Universiteit, ek weet, maar die mense wat dit uitgedink het het… wel, vere gevoel vir wat ander mense van hulle dink. Want hulle’t geskiem hulle’s moerse oulik. En of ander mense nou saamgestem het of nie was irrelevant. Solank hulle dit geglo het en hulle bure dit geglo het was hulle heel oukei met daardie gedagte.”
Deel Ons Artikel | Share Our Article











Soortgelyke Artikels | Related Posts
Lewer Kommentaar | Leave a Comment