VGK kies vrou as “moederator”

huffel
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Conference proceedings: The Letter of Mara bar Sarapion in Context

The Letter of Mara bar Sarapion to his son – preserved in a single Syriac manuscript from the 7th century – still speaks to its readers, evocatively depicting the dramatic situation of a nobleman imprisoned after the Roman capture of … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

VrydagNuus: Amptelike Nuusbrief Wes-en-Suid-Kaap

IS DIE KERK(E) STIL? Ons almal kyk daagliks met groot kommer toe hoedat arbeidsonrus in die land styg. Die een korrupsie-skandaal na die ander kom aan die lig. Die blatante, onbehoorlike verryking van maghebbers in politiek en die kommersiële sektor … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Archaeologists discover second Lycian synagogue

Archaeological teams digging in the ancient city of Limyra in the Mediterranean province of Antalya have announced the discovery of a second synagogue from the Lycian civilization. Read this article on Hurriyet Daily News.  

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

VrydagNuus: Amptelike Nuusbrief Wes-en-Suid-Kaap

Skryf vir Juffrou In die vervolg gaan die eerste Vrydag van elke laaste skoolkwartaal fokus op ons onderwys-personeel en spesifiek ons waardering van hulle as mense en die rol wat hulle in ons lewens (ge)speel (het). Maak dus Vrydag, 12 … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

NUUS VANUIT DIE VGKSA ALGEMENE SINODE

Ons ontvang die volgende inligting van dr Kobus Gerber vanuit ‘n baie warm Namibië, waar die VGKSA se Algemene Sinode van 1 tot 7 Oktober in sitting is. 1. VGKSA MODERATUUR VERKIES Die volledige leierskap van die VGKSA sien soos … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

SU theologian elected as first female moderator of Uniting Reformed Church in Southern Africa

Dr Mary-Ann Plaatjies van Huffel of the Faculty of Theology at Stellenbosch University (SU) made history on Monday (1 October) when she was elected as moderator of the Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA). She is the first woman to … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

The Gospel of Jesus’s Wife: A New Coptic Gospel Papyrus

Resources about the fourth-century papyrus fragment available here are images of the fragment and a translation of the text; information (in question-and-answer format) about the fragment; and a draft of Karen L. King’s article about the gospel papyrus. Read the rest of … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Grens.Pos: Kommunikasie wat grense oorsteek

NG Kerk in Oos-Kaapland Jaargang 10  -  Nommer 31  -  27 September 2012 INHOUD VGK teen hidroliese breking (Fracking) Treasure the Karoo Action Group sê fracking die stryd aan No, fracking is not a sexual activity Die soort hulpverlening sal … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

VrydagNuus: Amptelike Nuusbrief Wes-en-Suid-Kaap

Internasionale Dag vir Ouer Persone Elke jaar op 1 Oktober vier ons die Internasionale dag vir Ouer Persone. Ons gee dan erkenning aan die besondere bydraes wat ouer persone maak tot families, gemeenskappe en ons land. Averell Rust van Badisa … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment