NGTT nou ’n oopbron-vaktydskrif

Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif (NGTT) is nou ’n oopbron-vaktydskrif, sodat dit voortaan gratis gelees kan word deur enigeen met internet-toegang. Die Sep/Des 2011 uitgawe word vir die laaste keer in gedrukte vorm aan intekenaars uitgestuur.

In die toekoms sal besoekers aan die NGTT-webwerf by http://ngtt.journals.ac.za/pub/index spesifieke artikels of selfs die hele uitgawe kan druk. Nog ’n opsie is om ’n gedrukte uitgawe te bestel. Daarbenewens kan die nuwe uitgawes met ’n selfoon as e-boek afgelaai en gelees word.

 

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Deel Ons Artikel | Share Our Article

  • Add to favorites
  • del.icio.us
  • Digg
  • email
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • Google Buzz
  • LinkedIn
  • PDF
  • Print
  • StumbleUpon
  • Twitter

Soortgelyke Artikels | Related Posts

  • Geen Soortgelyke Artikels Gevind Nie | No Related Posts Found

Lewer Kommentaar | Leave a Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>