Die Stellenbosch en UWK chapters van die Circle of Concerned African Women Theologians bied op 4 Mei ’n dagkonferensie aan oor die tema Gender and Education. Die konferensie vind plaas by die Hofmeyr-lesingsaal, US Fakulteit Teologie, in Dorpstraat 171. Die program is aangeheg. Inskrywingsfooie beloop R70. Registreer asseblief voor Vrydag 27 April 2012. Almal is welkom.
Navrae: Helette, 021 808 3255 of [email protected]. Sien meer by www.kaapkerk.co.za.
Deel Ons Artikel | Share Our Article











Soortgelyke Artikels | Related Posts
Lewer Kommentaar | Leave a Comment