Robert Vosloo (tans verbonde aan die Fakulteit Teologie, Stellenbosch Universiteit) se boek oor gasvryheid, Engele as gaste, is pas in Nederlands vertaal en in Nederland uitgegee. Die boek word onder meer deur politici in Nederland, wat deesdae erg stoei met gasvryheid in ‘n pluralistiese samelewing, bespreek.
Meer inligting oor die boek kan op Nederlands Dagblad se webwerf gevind word. Die Afrikaanse weergawe kan ook op Lux Verbi se webwerf verkry word.
Deel Ons Artikel | Share Our Article











Soortgelyke Artikels | Related Posts
Lewer Kommentaar | Leave a Comment