Author Archives: Gerrit Brand

avatar

About Gerrit Brand

Gerrit is senior lektor in sistematiese teologie aan die Universiteit Stellenbosch, en die skrywer van verskeie vakkundige en populêre artikels asook die monografie Speaking of a Fabulous Ghost – In Search of Theological Criteria, with Special Reference to the Debate on Salvation in African Christian Theology. Sy blog, DinkNet, kan op die aanlyn joernaal LitNet gelees word. Verder skryf hy rubrieke vir die Kerkbode, die Maandblad Zuid-Afrika en Streven. Hy is getroud met Lucia, en hulle het twee seuns, Simon en Arend. Hulle woon in Stellenbosch. || Gerrit is senior lecturer in systematic theology at Stellenbosch University, en the author of several academic and popular articles, as well as the monograph Speaking of a Fabulous Ghost – In Search of Theological Criteria, with Special Reference to the Debate on Salvation in African Christian Theology. His blog, DinkNet, can be read on the online journal LitNet. He also writes columns for Kerkbode, Maandblad Zuid-Afrika and Streven. He is married to Lucia, and they have two sons, Simon and Arend. They live in Stellenbosch.

Die verborgenheid van verbondenheid

65689_psalmAs God bestaan, betoog die Switserse teoloog Ingolf Dalferth in Becoming Present, kan daar nie ʼn iets wees waarmee God niks te doen het nie. Een implikasie daarvan is dat ons onder enige omstandighede met God te doen het. Gelowiges … Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Becoming Present, Brownie McGhee, Deus Absconditus, Ingolf Dalferth, Martin Luther, Psalm 22, Sonny Terry | Comments Off

Sekulêr en gelowig

1006516_prey_candles_in_the_churchʼn Tyd gelede is by St. Augustine College in Johannesburg saam oor “Faith in the face of secularism” nagedink. “Geloof” en die “sekulêre” kan verskillende dinge beteken, maar dikwels word dit as teenoorgesteldes verstaan. Die gedagte is dat ons almal … Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Christene, kerkbode, secularism, theos | Comments Off

Laat hoor en sien verstaan

moederkerkMy jongste rubriek in die Kerkbode: Geloof gaan oor hoor, nie oor sien nie, herinner Michael Horton ons in sy kraakvars sistematiese teologie, Christian Faith. Hiermee staan hy in die tradisie van die hervormers, wat na Bybelwoorde, eerder as ons selfgemaakte beelde … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in abrahamic, abrahamities, advent, christian faith, freud, greco-roman, grieks-romeins, jewish, joods, kerkbode, marx, Michael Horton | Tagged | Comments Off

Kontrakultuur van kanselruiling?

459937_quietness_2My jongste rubriek in die Kerkbode: Toe ek nog gereeld in ‘n gemeente voorgegaan het, bel ‘n anonieme lidmaat een Sondagoggend vroeg. “Wie preek vandag, jy of die dominee?” vra sy. “Ek wil besluit of ek kerk toe moet gaan.” … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in calvin, calvyn, contra-culture, geneve, james kirkpatrick, kanselruiling, kerkbode, kerkfamilie, kontrakultuur, minister, ng kerk, pastor, peter opitz, predikant, speaking | Tagged | Comments Off

Vincent Brümmer aan die woord

bidVincent Brümmer is een van die voorste filosowe (spesifiek op die gebied van die godsdiensfilosofie) in die wêreld – nie net in die Weste (waar sy werk deur top uitgewers gepubliseer word en hy eredoktorsgrade ontvang het) nie, maar ook … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in andrew murray, Desmond Tutu, hermeneutics, hermeneutiek, philosophy of religion, stias, teologie, Theology, utrecht, vincent brummer, wat doen ons wanneer ons bid, what are we doing when we pray | Comments Off

Geen wonder nie? Oor Belhar, Barmen en die “ordinary”

1327575_the_bloodMy jongste rubriek in die Kerkbode: Voor die onlangse algemene sinode van die NG Kerk het baie dit onwaarskynlik geag dat daar besluit sou word “om die Belydenis van Belhar … deel van die NG kerk se belydenisgrondslag te maak”. … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in belhar confession, Desmond Tutu, drc, Dutch Reformed Church, John de Gruchy, neville alexander, ng kerk, synod, the tenderness of conscience | Tagged , , , | Comments Off

Wat elke dief moet weet

960877_padlock_1My jongste rubriek in die Kerkbode: In G.K. Chesterton se Father Brown-stories word die skurk altyd deur die priester uitoorlê. Laasgenoemde is ’n onwaarskynlike held met sy priesterlike gewaad, kort postuur, skynbare verstrooidheid en oudmodiese taalgebruik. Daar is iets van … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in categorical, chesterton, colombo, deontologie, deontology, Ethics, father brown, flambeau, kerkbode, mma ramotswe, moraliteit, no 1 ladies detective agency, onsterflikheid, postulaat van die praktiese rede, postulate of practical reason, priest, priester, reason, reason faith and revolution, sin, the blue cross | Comments Off

“Die samelewing waarin ons jeug moet opgroei”

1058111_conquer_the_world_1‘n Gemeente vra my: “Kom praat oor die samelewing waarin ons jeug moet opgroei.” Ek dink toe aan ‘n lesing van CS Lewis in 1944 by King’s College, Londen: “When you invite a middle-aged moralist to address you, I suppose … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in ag visser, church, cs lewis, enlightenment, fascism, fascisme, hannah arend, jeug, jeugliga, johann baptist, jong stemme, kerk, king's college, londen, london, metusalem, rob riemen, spiderman, the inner ring, verligting, youth, youth league | Comments Off

Die NG Kerk moet sê oor Tutu, Nero en Belhar

118553_dalai_lama“Die dag kan kom dat ons vir die val van die ANC-regering bid soos ons vir die val van die apartheidsregering gebid het!” waarsku emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu in sy toornige reaksie op die regering se onwilligheid om ‘n visum aan … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in apocalypse, babilon, china, church, dalai lama, drc, election, heaven, hel, hell, hemel, kerk, moderamen, nelson kraybill, nero, openbaring, rome, sinod, tibet, Tutu, uniting reformed church, verenigde gereformeerde kerk, vgksa, vote, zuma | Tagged , , , , | Comments Off

Gender, ubuntu en geweld

1108004_hand_srb_1Twee relatief onlangse leenwoorde in Afrikaans is gender en ubuntu. Anders as laasgenoemde is eersgenoemde nog nie in die woordeboek opgeneem nie. Dit word dikwels in skuinsdruk geskryf – soos ander nie-Afrikaanse woorde. Nietemin is gender en ubuntu met mekaar … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in 16 days of activism, gender, geslag, geweld, rape, seks, sex, ubuntu, verkragting, violence | Comments Off