Author Archives: Braam Hanekom

avatar

About Braam Hanekom

Dr Hanekom is moderator van die sinode van die NGK van Wes-en-Suid-Kaapland.

Die revolusie van stygende verwagtinge

broken_societyDit is vandag presies 50 jaar gelede sedert dr. Anton Rupert op Stellenbosch `n toespraak gelewer het waarin hy verwys het na die “revolusie van stygende verwagtings.” Die toespraak het oor `n verskeidenheid revolusies gegaan wat die mensdom al beleef … Lees meer | Continue reading Continue reading

Tagged , , | Comments Off

Pinkster op die platteland

Verlede week het ek Pinkster op Swellendam gehou. Vir dié wat nie weet nie, Pinksterbidure is in 1860 deur ds. Van der Lingen in die Paarl begin en na 150 jaar is dit elke jaar steeds `n groot gebeurtenis, oral oor. … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Godsdiens Aktueel: Verkiesings en die belange van die stad

Wanneer `n stad korrup word, gebeur dit dat dit nie meer die bekwames is wat hulle beskikbaar stel nie, maar die met die meeste mag. Die swakkeres al is hulle bekwaam, is dan te bang om in die verkiesing te … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , | Lewer kommentaar | Leave a comment