Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
-
Populêre Inskrywings | Popular Posts
- GERRIT BRAND: ‘N HULDEBLYK 0 comment(s)
- Wat is die oorsprong van die leuse “Sol Iustitiae Illustra Nos”? | What is the origin of the motto “Sol Iustitiae Illustra Nos”? 0 comment(s)
- Skakels | Links 0 comment(s)
- Die burgerlike samelewing moet opstaan 0 comment(s)
- Wie is nie siek van al die geweld nie? 0 comment(s)
Monthly Archives: June 2011
Leer solank die woorde
“Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?” begin die Heidelbergse Kategismus. Dink daaraan: dis ’n kategese-handleiding vir kinders. ’n Hedendaagse Sondagskool-boek sal nie maklik só praat nie. My enigste troos? Begin liewer met iets positiefs! Vir wat … Lees meer | Continue reading → Continue reading
Onderskei tussen humor en sulke spot
Wow! ’n Hele dag gewy aan die profeet Mohammed! Nee, nie om hom die geloof wat hy gevestig het of sy volgelinge beter te verstaan nie, maar om die Moeslims se “verdraagsaamheid” te toets. Daar is, so kom ek met … Lees meer | Continue reading → Continue reading
Die Gees is glad nie so geestelik nie
“The shade of a fabulous ghost / That we try to embrace in vain.” Só dig Jonas Ntsiko (1860-1915), ’n Christen-evangelis en -onderwyser wat onder andere as die skrywer van tientalle Xhosa-gesange onthou word. Hy skryf dit op ’n tydstip dat … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged heilige gees, holy ghost
Lewer kommentaar | Leave a comment
VrydagNuus: Amptelike nuusbrief vir die Wes- en SuidKaap
Verslawing? Hier is Hulp! Met die baie hoë voorkoms van drank- en dwelmmisbruik (daar word bereken dat dit onderliggend is aan 80% van alle misdaad) in ons land, en die ernstige afmetings van die misbruik van onder andere TIK (methamphetamine) … Lees meer | Continue reading → Continue reading
Comments Off
Gepraat van tyd en prioriteit
Dis so ‘n bekende storie, dalk onthou almal dit nog? Dis wel steeds op die web te lees, die hele insident nog te siene. Op 8 April 2007 skryf Gene Weingarten sy berig in The Washington Post wat later die … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Gene Weingarten, Joshua Bell, Pearls before Breakfast, Pulitzer, Stradivarius, Washington
Lewer kommentaar | Leave a comment
Pinkster op die platteland
Verlede week het ek Pinkster op Swellendam gehou. Vir dié wat nie weet nie, Pinksterbidure is in 1860 deur ds. Van der Lingen in die Paarl begin en na 150 jaar is dit elke jaar steeds `n groot gebeurtenis, oral oor. … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Pinkster, Swellendam
Lewer kommentaar | Leave a comment
Vrydagnuus: Amptelike Nuusbrief Wes-en-Suid-Kaap
GOEIE REËN/SEËN Die seën van goeie reën kan so maklik verkeerd loop. Terwyl ons dankbaar is vir die reën wat oorvloedig uitsak, raak ons al weer diep bekommerd oor diegene wat skade ly – meer nog, diegene wat nog dieper … Lees meer | Continue reading → Continue reading
Comments Off
Om dooptaal te kan praat moet dit geleer word
“Dís tog nie waaroor dit gaan nie,” sê ‘n vriendin oor die Wes- en Suid-Kaapse sinode se besinning oor sommige lidmate se wens om herdoop te word. Is dit nie haarklowery nie? Sy voeg by: “Jy kan mos nie mense … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Belydenis van Belhar, doop, herdoop, Suid-Kaapse sinode
Lewer kommentaar | Leave a comment
Stories van menswaardigheid?
In sy studie oor die ontwikkeling van menseregte, The Reformation of Rights, wy die regshistorikus John Witte ’n hele hoofstuk aan John Milton. Eintlik bied die hele boek ’n meesleurende relaas – boeiend, verrassend, ook vir dié wat dink hulle … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged John Milton, John Witte, The Reformation of Rights
Lewer kommentaar | Leave a comment
Gestaltes van God se Gees?
Wêreldwyd word in dié dae Pinkster gevier, die gebeure toe die kerk gestig is. Op dié dag, vertel Handelinge, is die Gees uitgestort op mense uit alle tale – die eerste gemeente, waaruit doop en nagmaal, aanbidding en leer, ampte … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Handelinge, Hegel, Pinkster, Pinksterbidure, Strooidakkerk, Weber
Lewer kommentaar | Leave a comment