Monthly Archives: May 2011

Sinodenuus

Goudini-spa was gister ‘n miernes van bedrywighede toe die meer as 800 mense wat betrokke is by die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland aangekom het by hierdie skilderagtige vakansieoord in die Slanghoek-vallei naby Rawsonville in die Wes-Kaap. Die amptelike getal afgevaardigdes is 749 … Lees meer | Continue reading Continue reading

Comments Off

Ons moet steeds stem

Om te stem is ‘n kernelement van inklusiewe demokrasie. Die demokratiese visie behels ‘n lewe van menswaardigheid, vryheid en geregtigheid vir almal, en ‘n lewe waarin die natuurlike omgewing gerespekteer en versorg word. Derhalwe was 27 April 1994 ‘n baie … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Engele as gaste in Nederlands vertaal

robert-voslooRobert Vosloo (tans verbonde aan die Fakulteit Teologie, Stellenbosch Universiteit) se boek oor gasvryheid, Engele as gaste, is pas in Nederlands vertaal en in Nederland uitgegee. Die boek word onder meer deur politici in Nederland, wat deesdae erg stoei met … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Engele as gaste, Robert Vosloo | Comments Off

Kultuur van vrees – en politiek?

Algar praat van “kultuur van vrees“ en “politiek van vrees“ – hoewel dié terme uiteenlopend verstaan word deur politieke filosowe en sosiale kommentators. Almal bedoel dat ons tydsgees een van vrees is. Ons denke, dade, politiek word gedryf deur vrees, … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment