Soek | Search
Besig om te Laai | LoadingTeken in per E-pos |Subscribe via Email
Teken in via RSS | Subscribe via RSS
Click here to subscribe to the Sol Iustitiae FeedVertaal | Translate
-
Populêre Inskrywings | Popular Posts
- GERRIT BRAND: ‘N HULDEBLYK 0 comment(s)
- Wat is die oorsprong van die leuse “Sol Iustitiae Illustra Nos”? | What is the origin of the motto “Sol Iustitiae Illustra Nos”? 0 comment(s)
- Skakels | Links 0 comment(s)
- Die burgerlike samelewing moet opstaan 0 comment(s)
- Wie is nie siek van al die geweld nie? 0 comment(s)
Monthly Archives: May 2011
Die skade van ons bygeloof
Vrydag, 20 Mei. Op die radio is ‘n gesprek oor die wêreldwye histerie oor die naderende wêreldeinde. “Laat ons tog net eerlik wees”, sê ‘n verergde professor, “en almal erken dat alle godsdiens belaglik en uitermate skadelik is, en dat … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged 21 Mei, ANC, Armageddon, Burger, Die Burger, Douglas Adams, end of the world, Jacob Zuma, wêreldeinde
Lewer kommentaar | Leave a comment
Die belydenis van dominee Dirkie
Murray la Vita gesels met Prof Dirkie Smit (Hierdie onderhoud het op 26 Mei 2011 in Die Burger verskyn) Prof. Dirkie Smit het in sy studeerkamer in Stellenbosch gesit en skryf aan die Belhar-belydenis toe hy sy skoonpa, prof. Willie … Lees meer | Continue reading → Continue reading
Vrydagnuus: Amptelike nuusbrief: Wes- en SuidKaap
WAAROM BLY JY IN DIE KERK? Neels Jackson, joernalis by Beeld, gee vyf hoofredes waarom hy steeds kies om in die kerk te bly – klik hier. A. SINODALE NUUS 1. NG Sinodesitting 2011: RSG se Kruis en Dwars Soos … Lees meer | Continue reading → Continue reading
Comments Off
6 Christen 6:6
Wie het onlangs weer 1 Petrus 3:15 en 16 gelees? “Wees altyd gereed om julle slagtande te wys aan elkeen wat dit durf waag om oneerbiedig te praat oor julle godsdiens en kerk. Doen dit woedend en met minagting vir … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Jesaja 15:6, Matteus 5:38-41, OAF, Opgedateerde Afrikaanse Vertaling, Petrus 3:15, Romeine 12:19-21
7 Comments
Sukses is nie een van God se name nie
Die opskrif dié week móés net aandag trek – oor die hartoorplanting destyds deur ons hartpionier, dalk ons mees suksesvolle landgenoot vir jare, oral beroemd, met ikoon-status, in ongekende kalklig van roem en swier. Dié sukses het hom gebréék, sê … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Die Burger, Dirkie Smit, Gandhi, Geestelike waardes, Martin Buber, verkiesings
Lewer kommentaar | Leave a comment
Godsdiens Aktueel: Verkiesings en die belange van die stad
Wanneer `n stad korrup word, gebeur dit dat dit nie meer die bekwames is wat hulle beskikbaar stel nie, maar die met die meeste mag. Die swakkeres al is hulle bekwaam, is dan te bang om in die verkiesing te … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Machiavelli, munisipale verkiesing, munisipale verkiesings
Lewer kommentaar | Leave a comment
Amptelike Nuusbrief Wes-en-Suid-Kaap
Sinode van Bybels. Sinode van Kommunikasie! Die afgelope sinode het baie uitstaande kenmerke gehad. Een daarvan was die deurlopende hantering van die Bybel. Die ander was die onmiddellike kommunikasie van wat in die sinode gebeur oor LETTERLIK die hele wêreld. … Lees meer | Continue reading → Continue reading
Comments Off
Acceptance of Belhar? A theological student’s reflection / Aanvaarding van Belhar? ‘n Teologiese student se oordenking
Klik hier vir die Afrikaanse weergawe. The Dutch Reformed Church’s Western and Southern Cape Regional Synod was recently in sitting (9 – 13 May) at Goudini in the Western Cape, and on Tuesday 10 May the synod accepted the Confession … Lees meer | Continue reading → Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Belharbelydenis, Confession of Belhar, Dutch Reformed Church, Nederduits Gereformeerde kerk
Tagged Belhar
Comments Off
Waaróór ons ons skaam – dís die ding
Die vraag is nie óf mense hulself dan nie skaam nie, dis waaróór hulle hul skaam. Die meeste skaam hulle wél. Gee wél om wat ander – in elk geval partý ander – dink en sê. Vele is nié so … Continue reading
Gepubliseer in | Posted in Uncategorized
Tagged Geestelike waardes
Lewer kommentaar | Leave a comment
Amptelike nuusbrief Wes- en Suid-Kaap
A. SINODALE NUUS NG Sinodesitting 2011 Die belangrikste nuus oor die Wes-en-Suid-Kaap sinodesitting is gedurende die afgelope week deur middel van SinodeNuus I, II en III aan al ons kontakte uitgestuur. Dit is ook beskikbaar by www.kaapkerk.co.za. Verdere nuus vanuit Goudini-spa sal … Lees meer | Continue reading → Continue reading
Comments Off