Monthly Archives: April 2011

Name, tye, wyses – en belewenisse

In dié dae vier Christene wêreldwyd Pase – al noem hulle dit verskillend, vier hulle dit anders, ervaar hulle dit hóé uiteenlopend. Germaanse, Romaanse en Arabiese tale praat meesal van Pase, uit Grieks (pascha) en Latynse (passa) vertalings van Semitiese … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Om te kan sien wat tot vrede dien

Lees die Dirkie Smit se jongste Geestelike Waardes-rubriek, soos dit Saterdag in die Burger verskyn het hier.

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar | Leave a comment

Reaksie op Louis Jonker se intreerede op 31 Maart 2011

Vise-Rektor (Prof van Zyl), Dekaan (Prof Koopman), kollegas, vriende, familie van Louis – in die besonder Anita, Johannes en Cornelius: Is ‘n “intreerede” ‘n akademiese fossiel wat kort na die Middeleeue ‘n tydige dood moes gesterf het? Erger: is ‘n … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Bybelinterpretasie, intreerede, Louis Jonker intreerede, Ou Testament | Comments Off

‘Lewend en Kragtig’? Die Hermeneutiese dinamika en implikasies van (her)interpretasie in die Ou Testament

Louis JonkerProf Louis Jonker het op 31 Maart 2011 sy intreerede by die Fakulteit Teologie (US) gelewer. Lees die volledige intreerede hier. Bybelinterpretasie bly ‘n omstrede saak. Nie net vind daar gereeld hewige debatte in kerklike geledere plaas oor hoe die … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Bybelinterpretasie, intreerede, Louis Jonker, Ou Testament | Comments Off

Wonde genees – dog littekens bly?

Lees Dirkie Smit se nuutste rubriek in sy Geestelike Waardes reeks wat Saterdag in die Burger verskyn het hier.

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment

Kairos Palestine – ’n Oomblik van waarheid

Kairos Palestine’n Woord van geloof, hoop en liefde uit die hart van die Palestynse lyding Inleiding Ons, as ’n groep Palestynse Christene, roep om geregtigheid. Nadat ons saam gebid, diep besin en nagedink het oor die lyding wat ons land onder … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Kairos Palestine | Comments Off

Wat mense wil hê? Sê wie?

Onlangs luister ’n groep predikante na ’n inspirerende spreker. Hulle reageer instemmend by die motiverende woorde, afkomstig van Ghandi: „Daar gaan my mense. Ek beter bykom, want ek is hulle leier.“ Die appél val op vrugbare aarde, die gehoor stem … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Comments Off

Reconciliation and Forgiveness in South Africa: 15 years on

431214_paper_people First draft of a paper for a seminar of the Australian Centre for Christianity and Culture, Canberra 1.  Reconciliation and Forgiveness as contested notions in South African public discourse Over the past two decades South Africa has experienced rapid social … Lees meer | Continue reading Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Antjie Krog, Country of my skull, Desmond Tutu, forgiveness, Krog, reconciliation, TRC, truth and reconciliation, Tutu | Comments Off

Swak, onkundig en onrein

My nuutste rubriek uit die Kerkbode – Hoe oud is Adam en Eva geskep? Of liewer: Hoe oud het hulle op nul jaar gelyk? Om dit te vra, is soos om te spekuleer oor die verlore seun (Luk 15:11-32) se … Continue reading

Gepubliseer in | Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar | Leave a comment